AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Sandisk Micro SD 32G | #224982

Vodacom
Sandisk Micro SD 32G

Ek het op 26/07/2013 'n Samsung Galaxy Tab 2 (P5100) op kontrak uitgeneem. Dit sluit die 32G Sandisk Micr card ook in.
Die tak waar ek was (Mimosa Mall) het nie die kaart in voorraad gehad nie en het laat weet dat hulle sal bestel en my laat weet. Ek was intussen al 2 keer daar en steeds niks nie.
Dis nou al langer as 2 maande en ek kan nie glo dat daar steeds nie voorraad is nie.
Persoon wat my gehelp het was JP.
Ek wil asb skriftelike terugvoer he oor hierdie aangeleentheid.

Dankie
Groete
Willie

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google