AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Faulty Blacberry | #55080

Cell C
Faulty Blacberry

Dankie vir nog n oproep wat op niks uitgeloop het. Die Bloemfontein tak in Mimosa Mall verwys steeds verbruikers met stukkende fone na n ander maatskappye vir herstelwerk sonder om te verklaar dat die waarborg daarna gaan verval. Intussen sal ons die nuus oral verkondig. Al die kinders in twee vername skole sal hiervan weet binne die volgende 14 maande wat ons nog getrou moet betaal totdat ons kontrak verstryk. Al wat ek wil se vir Cell C is dat die sakeplan nie volhoubaar is nie, en die sosiale media, wat hulle hoofproduk is, gaan teen hulle draai. Dit is dus nie nodig om weer te skakel nie, want die nuus bly dieselfde. Ek gaan egter elke 5 dae my storie vertel, vir nog 14 maande. Hierdie verbruiker het genoeg gehad van eensydige kontrakte.

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google