Ek het tot nou toe nog nie weer enige terugvoer vanaf vodacom gehad oor hoe ons met die rekening gaan maak nie en of hulle hom weer gaan regstel of nie ek het ook geen brief of enige iets in hierdie verband ontvang nie so ek weet nie wat gaan word nie en wat my te doen staan nie want hulle laat weet hulle kom terug maar niks gebeur nie
0 comments