Ek wil net die mense waarsku dat hulle moet dink voor hulle by @lantic 'n sel kontrak uitneem, al se hulle jy
mag vrooer upgrade soos die ander netwerke, is dit VALS!!
Ek het 'n kontrak (5) uitgeneem by hulle en my upgrade volgense std is nou, maar omrede ek by @lantic is mag ek nie upgrade soos die ander netwerke nie en moet ek wag tot my kontrak verby is! Nadat hulle vir my gese het ek mag op verskei tye, en toe ek kontrak uitgeneem het!
Sien epos/se wat aan my ook gestuur is.
From: Atlantic Potchefstroom [Email Removed]
Sent: 12 August 2013 04:47 PM
To: ME
Subject: RE: Navrae
Hi Elrika
Ek het die staat vir jou gemail, en jy sal einde September kan upgrade. Laat weet as daar nog iets is.
Please rate my service
___
Hi Elrika,
Sien onderstaande pryse en laat weet of jy aanvaar?
836512637 - MTN topup 200 with Sony Experia Z @ R439 pm vir 24 maande
836017231 - MTN data 2GB with a Sony Tablet Z @ R439 pm vir 24 maande
836613618 - MTN topup 200 with Sony Experia Z @ R439 pm vir 24 maande
826004108 - Vodacom topup 135 with a Sony experio go @ R215 per maand vir 24 maande
0 comments