AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Jet - As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe | #166381

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

Ek was Maandag by Jet met my ref 1807130016/GO. Die mense wat van dit af weet was nie daar nie. Toe gaan ek weer Dinsdag. Ek het 1strokie gekry en die 1 broek was gecredit. Die 2de broek wat erger is het ek nie die strokie nie. Hulle het dit gesoek maar kry dit nie. Ek het R89.95 vir die broek betaal toe hulle besig was met die mark ups maar hulle soek vir n ander item wat R79.95 is. Hulle was vandag vol attitude en eks weer weg met die blerrie broek. Eks nou! Wat gaan ek maak met die broek wat ek kan hom nie eens dra nie. Hulle kry nie die item op my cash card history. Hulle weier pront uit. Toe moet ek nog hoor hulle moes nie die 1ste broek gecredit het ni want die reference is nog nie op hulle systeem nie. Wat de hel gaan noe gedoen word want ek weier om weer na daai winkel toe te gaan. Tweedens toe ek vra of dit ge-exchange kan word vir n ander broek met dieselfde prys was die antwoord pront uit nee. Is dit omdat ek n kleurling is nou word ek geweier. Die diens wat Edcon gee is en ek gaan beslis nie weer hier koop nie. Ek gaan dan liewers China town of MR Price toe dan weet ek ek koop en kan dit nie terug neem nie. Maar die klere wat Edcon koop vir JET is n joke

Date:

Company: Jet

Country: South Africa   City: Bellville

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google