AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - Kansellering van kontrak | #270174

8ta / Telkom Mobile
Kansellering van kontrak

Ek het my selfoon kontrak laat verander van kontrak na pre paid, want ek het n nuwe kontrak aangegaan vir n tablet. Die telkom kantoor het my aangese om die call centre te bel, maar hulle se toe ek moet weer kantoor toe gaan. Dit het ek weer gedoen, en die nodige inligting en afskrif van my id dokument gegee. Ek was uitstedig toe ek agterkom dat die rekening nie verander is soos ek aangevra het nie. Met my tuiskoms is ek weer dadelik na die kantoor toe, waar daar vir my gese is dat die rekening nie verander is nie. Ek weier nou om die rekening te betaal, want ek het alles gedoen wat van my verwag is, en hulle het nie hul werk gedoen nie. Ek verwag dat hulle die rekening sal verander en die rekening sommer maar sluit, dit is hoekom mense weggaan van telkom.

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: Malmesbury

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google