AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Oorverhaling | #12253

Autopage
Oorverhaling

Ek het verskeie kere geskakel om uit te vind vanneer my kontrak klaarmaak. Dit is aan my ges? dit is die 28 Des2012. Ek het vroegtydig kennis gegee dat my kontak gestop moet word op daardie dag. Tenspyte daarvan het Autopage my gebill vir 'n volle kontrak en nie die tariewe wat ek gekontrakteer was voor nie.

Dit is niks anders as diefstal nie. Skakel my asb en klaar die ekstra betaling uit as

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Canalwalk

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google