AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - Komunikasie probleme | #203230

8ta / Telkom Mobile
Komunikasie probleme

My kontrak verstryk die 5/09/2013. Ek was aan die begin van Augustus 2013 by 8-ta tak om uit te vind hoe mens te werk moet gaan om seker te maak my kontrak stop en verdere aftrekkings sal nie afgaan by my bank nie. Die dame by 8-ta tak op Hermanus verwys my na 180 nommer. Ek skakel hul, en hulle se vir my ek moet 'n kansellasie vorm by 8-ta tak kry. Ek terug na 'n 8-tak in Goodwood, met 'n gesukkel kry ek die vorms. Ek voltooi vorms en stuur dit per e-pos en faks. Ek skakel 180 om seker te maak hul het my vorms gekry, die persoon kan nie op stelse kyk nie, kan nie eens die faksnommer bevestig nie, want sy weet nie wat die nommer is. Ek wil weet is my kontrak gestop en is my betalings gestop en dat daar nie weer 'n paaiement af gaan einde September 2013. Verder wil ek weet hoe lank tyd het ek om my vrye minute te gebruik? Die volgende instansies het 'n kontrak met my, hoe weet ek nie, want ek het niks oor die foon bevestig nie, en hul gebruik die nommer, hoe gebeur dit? Instansies: Rescuebox, Phonebox, Extreme entertainment bundel, SOS Squad, Milc, Safetybox, Extreme lifestyle. Ek sal dit waardeer as 8-ta my kan vertel hoe bekom die bogenoemde instansies met my nommer en bankrekening.

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: Moorreesburg

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google