AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Mtn verander kontrak | #116570

Autopage
Mtn verander kontrak

Ek is regtig baie ongelukig met die diens wat ek by Autopage ontvang sowel as MTN. My kontrak het verander by Mtn en dit is veronderstel om nog in my 24 maande te wees. Ek het geteken vir 24 maande kontrak met BIS. Toe ek Autopage bel en hoor wat gaan aan met my rekening se hulle net die kontrakte het verander. Is dit hoe mens dit doen? Sonder om die klient in kennis te stel? Soos ek dit verstaan is daar verskillende opsies om van te kies. ek het geen keuse gekry nie. Die verandering het al Maart plaasgevind en intussen moet ons net betaal. Indien Mtn kan kontrak breek, kan ons ook? Ek gaan die saak verder na die onboedsman verwys. Dit is niks anders as eensydige kontrak breuk nie.
Die is ook die 2de klagte wat ek insit rakend die situasie, niemand het my nog gekontak nie. Hier is my selfoon nommers 0797711943/0726630035
Ek het ook in die begin van die jaar 'n klagte ingestuur oor Autopage my selfoon wat van Desember maand in was vir repairs tot 15 April. Ek is met R200 gecredit op my rekening maar ek wil weet watter stapp is daar gevolg vir Autopage se nalatigheid? Die foon het in die winkel gele tot Maart? Maar ek het hom al Desember ingee? Wie sal tevrede wees met dit?
(Supplier name changed from Mtn to Autopage by Hellopeter.com)

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Autopage Montana

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google