AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Identity - SO kan dit nie aangaan nie | #120720

Identity
SO kan dit nie aangaan nie

Ek is vandag so kwaad ek kan slange vang. vir die afgelope 3 - 4 maande kan geen een van die Identity groep se werkers my se wat is hulle bank rekening nie. die verskoning bly net ons het dit nie of iemand sal my bel.

Vandag toe kon die een wat my bel nie eers my eie nota wat sy op die stelsel moes sit terug lees nie. nie eers te praat van die "bestuurder" hy bly elke keer met "n ander storie begin.

Na so wat 1h van op die foon wees het hy die telefoon in my oor neergesit. nou vra ek watse regte het ons als klient oor swak diens.??

Na so 10min het iemand anders my gebel en gese dat hy my sal kan help. dit is nou al 11 dae nadat ek gevra het die vrou wat eerstens verkeerde nota op gesit my te skakel en onverskoning te vra.

Date:

Company: Identity

Country: South Africa   City: Acc Dept

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google