AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Bad service | #242649

Vodacom
Bad service

My samsung s4 wat onder waarborg is se battery het opgeblaas, en toe ek dit wou laat vervang moes die hele foon ingeboek word aangesien die foon en battery onder waarborg is. Die foon word warm as hy laai en wanneer en as die kamera gebruik word skakel die telefoon vanself af en aan. Die telefoon is ingegee en 3 dae later terug ontvang. Die telefoon het toe geen radio opvangs nie. Dis totaal onaanvaarbaar. Geen sms is ontvang dat my telefoon ingeboek is nie en al die personeel in die winkel het probeer om my foon te herstel en nie ingegee na die tegniese afdeling soos verwag nie. Ek het steeds nie my telefoon terug ontvang nie. Dis nou al n week. Ek is regtig ontevrede oor die diens wat gelewer is.

Die bestuurder van Vodacom Bloemfontein Waterfront sou my Vrydag gekontak het rakende my foon. Tot op hede nog geen oproep van hom ontvang nie.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Waterfront bloemfontein

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google