AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Lancet - Lancet Pathetic Service | #110836

Lancet
Lancet Pathetic Service

Hi, my pa was in Montana Hospitaal opgeneem 11/11/2012. Sedertdien is rekeninge uitstaande by Lancet, volgens hulle. Ons het reeds die bewys van betaling gekry en dag na dag word ek geskakel om te se die rekening is nog nie betaal nie. Ek het die bewys van betaling van Medihelp al 2 keer vir hulle aangestuur. Nadat ek met een van die Call Centre Managers gepraat het, wat belowe het sy sal opvolg, dit was 03/05/2013, ontvang ek vandag sowaar 'n sms, oorhandig by ITC. Weereens het 3 agente van Lancet my geskakel van die dag wat ek met Lizette gepraat het en ek elke keer gese het sy is besig om op te volg. Nou volgens hulle stuur die rekenaar automaties die sms. Wat ook totaal onaanvaarbaar is. Dis die swakste diens wat ek in jare ontvang het, met patetiese personeel, elke 2de dag word ek gebel oor presies dieselfde rekening, ek is al moeg verduidelik. Hulle mors my tyd en hulle tyd. Ek glo dit nie, nou terwyl ek hier tik ontvang ek weereens 'n sms van Lancet om te se ek is oorhandig by ITC. Help as

Date:

Company: Lancet

Country: South Africa   City: RSA

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google