AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: MiWay - MiWay s best Assesso | #163237

MiWay
MiWay's best Assesso

Dankie Johan Small vir jou puik diens wat jy vir my en gesin op ons ongeluk gedoen het. MiWay kan baie dankbaar wees om n werker soos Johan Small in hule diens te he, want hy is een persoon wat letterlik uit sy pad uit gegaan het om ons te help, baie baie dankie vir u helpende hand ons wardeur dit baie.

Aan MiWay wil ek ook baie dankie se vir jule gereelde op volging en diens, jule is die beste Versekerings Maatskappy, hou aan met jule goeie dienste. Dit is n eer om n klieent van jule te wees.

Date:

Company: MiWay

Country: South Africa   City: ASSESSOR

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google