AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Boland Makelaars - Aie goeie samewerking | #150942

Boland Makelaars
Aie goeie samewerking

Wil net n goeie woord insit vir Marius en gesin vir al die vriendelikheid wanneerr ookal n mens skakel. En al die glimlagte en flinke diens. Ek sal hul definitief aanbeveel vir goeie doeltreffende diens. Doen so voort met julle goei diens. Julle is beslis n aanwins vir gansbaai en klein brak omgewing (mosselbaai)

Date:

Company: Boland Makelaars

Country: South Africa   City: Gansbaai klein brak rivier

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google