AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - Goeie diens | #41445

Nedbank
Goeie diens

Baie dankie aan Nedbank en Jeanette Brummer vir die goeie diens en advies wat sy vir ons gegee het.
Ons het aansoek gedoen vir n bond en Jeanette het uit haar pad gegaan om ons te help. Ons waardeer regtig baie wat sy vir ons gedoen het.

Warrick & Elzanne Potgiete

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: Sunward Place

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google