AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Goeie diens | #198733

Outsurance
Goeie diens

Goeie dag

n baie vriendlike dame, wat gehelp het toe ek my versekering wou kanseleer vandag, het gemaak dat ek bly. Sy was vriendlik en baie hulpvol, mense soos sy sal altyd maak dat jul kliente behou. Fantastiese diens rerig, baie bly sy my gehelp en dat ek gaan aan bly.

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google