AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Beares - Kontrak na 3 maande nie gekanselee | #48788

Beares
Kontrak na 3 maande nie gekanselee

Ek het in november 2012 2 laptops gaan koop, waar daar eerstens verkeerde laptops aan my gestuur is en daar na "fake" sagteware. nadat ons die verkeerde laptops op die 15 november 2012 terug gegee het, was ons onder die indruk dat die kontrak gekanseleer is. tot ons skok het ons in Desember agter gekom die kontrak is nog nooit gekanseleer nie. African Bank, wat hulle lenings doen skakel my mal oor die "agterstallige" rekening.
Waar op ek amper elke dag in die winkel gaan skree en tekere gaan oor die swak diens. word daar tot op huidiglik net aan my verduidelik dat dit eers op 5 dae terug onder die area bestuurder se aandag gebring is.

almal trek nou hulle skouers op en maak of hulee niks van dit weet nie. wat staan my te doen? dis nie my plig as klient om die area bestuurder te kontak oor aan een lopende swak diens op die tak nie.

Date:

Company: Beares

Country: South Africa   City: Schweizer reneke

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google