AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Boardmans - SWAKSTE DIENS OOOIIT!!! in fact GEEN DIENS! | #288432

Boardmans
SWAKSTE DIENS OOOIIT!!! in fact GEEN DIENS!

Ek het nou genoeg gehad!!! Ek was Woensdagaand by Boardmans Canal Walk. Ek wil graag vir my man die Nespresso UMilk gekoop het vir Kersfees, maar die Cream kleur. Toe het Amanda vir my gese sy vind uit en laat weet my Donderdagoggend, natuurlik GLAD nie na my toe teruggekom. Ek bel toe Vrydagaand en persoon se Amanda nou af maar hy los 'n boodskap dat sy my bel. Maandag NIEMAND nog gebel. Ek bel Maandag, Amanda nie beskikbaar Carl se hy geen boodskap vir Amanda sy sal my Dinsdag bel. Ek bel gister (Dinsdag) sy se sy bel my terug teen 2pm, EK bel 3pm, want NIEMAND bel my terug. Sy se sy kry nie die buyers in die hand sy bel my vandag op die laatste 12pm, ek bel 12:15, sy se dit hectic in winkel (wat ek verstaan want ek was gesteraand in ry vir 45min, waar ek R3000 spandeer het!!!) MAAR mens maak nie lee beloftes!!! sy se sy het met Ingrid (dink van die buyers) gepraat sy gaan terugkom na haar teen 2pm. Ek DRING AAN op Ingrid se nr en bel haar, sy se sy weet VAN NIKS!!! sy gaan nou vir my uitvind en terug kom na my. Haar nr 011 495 4166.
my punt is: 2 winkels van Boardmans af is Dion Wired, hulle het 50 creames, ek kon dit al gekoop het!!!

Date:

Company: Boardmans

Country: South Africa   City: Canal Walk

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google