AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - Kasier/Vloer Bestuurder maak Klient uit as leunaa | #55572

Pick 'n Pay
Kasier/Vloer Bestuurder maak Klient uit as leunaa

As gereelde ondersteuner en klient van Pick 'n Pay sal ek nooi weer hulle ondersteun of enige iemand aanwys na hulle. Op ons inkopies Sondag 3 Maart 2013 by Pick 'n Pay Brits, koop ons als wat ons benodig in die winkel, gaan na die Smart Shopper Kiosk en sit my punte om in geld en gaan dadelik na die eerst kasier by die kiosk, lui al die items, gaan oor na betaling gee vir haar die smart shopper card en strokie wat se ek het R104.00 wat ek my punte oor gesit het na geld, die ding declind, die dame Ruth se toe vir die kasier wag net eers 'n bietjie, na ontrend 5min decline dit nog steeds toe gaan die Ruth dame na die kiosk en swipe my card en se daar is dan niks op nie en maak my uit asl leunaar, het vir haar op swart en wit gewys maar glo mens nog stees nie, hulle roep toe 'n ander dame "vloer bestuurder" wat se Smart Shopper is off-line, sy kan eers die volgende dag bel, ek moet die hele shopping faktuur betaal, na ons en sy al 'n stry gehad het, toe my verloofde sien dat hulle bly my uitmaak as leunaar het hy ingegryp en op hulle afgegaa want hulle bly nie die punt verstaan nie, dat ek die punt om gesit het in geld en hoe kan die Smart shoppers plek dan afwees as ek goed kon print???

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: Brits

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google