AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Capitec Bank - Seeking answers to a big problem | #170918

Capitec Bank
Seeking answers to a big problem

My kaart is gesteel op di 306/13 ek het dadelik gery capitec vaalmall toe om my kaart te stop. In 5min is daar 4000 uit my rek getrek. Die konseltant het die bedrogslyn gebel. Toe se sy vir my hulle sal my binne3 weke skakel. Di derde week het gekom en ek het n oproep gekry. Die dame se toe vir my jammer maar ek gaan nie my geld terug kry nie, en hulle is nie liable vir my geld nie. En dat ek maar polisie toe moet gaan en n saak oop maak. Sy was glad nie bedagsaam nie. Ek is toe weer capitec vallmall toe. Toe se die een konseltant vi my sy sal met die branch manager praat. En ek moet die volgende dag skakel. Ek het geskakel en hulle het gese jammer hy was nie daar nie. Vandag is al n maand. En hulle het geen antwoode vir my oor my geld nie. Is dit hoe n bank mens moet aanteer.

Date:

Company: Capitec Bank

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google