AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Temporary loan fnb!!! R780 gemaak in 6dae!!! | #86728

First National Bank
Temporary loan fnb!!! R780 gemaak in 6dae!!!

My meisie het n Temporary loan by fnb gevat die 02/04/2013 van R3000.Die 04/04/2013 het haar mediese fonds geld in betaal vir haar dokters. Fnb het toe die lening geld terug gevat wat R3390 is! So hulle het in 2 dae R390 uit haar gemaak!!!

Sy moes toe die lening weer vat want sy moet dokters betaal. Die 08/04/2013 vat sy lening van R3000 weer. Die 10/04/2013 betaal ek toe vir haar R3000 in. Daar vat FNB R3000 en sy moet nog die Fee van R390 betaal. Ek betaal haar toe R1500 in haar rekening om loan te settle. SO FNB HET TOE R780 in 6 dae uit haar gemaak!!!

Ek het toe besluit om fnb toe te gaan op die 13/04/2013 om daai geld te reverse toe ek daar kom se hulle hulle kan nie en hulle system is af ge switch!!! NIE OFFLINE NIE AF GE SWITCH!!! hulle se toe dit gaan eers Maandag die 15/04/2013 aan ge SWITCH word!!! dus belaglik van hulle!!!

Ek is n platinum client by hulle, het n besigheid rekening ook daar.
Ek voel hulle gee niks om vir hulle cliente nie!

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: N1 city

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google