AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Spar - Naam skending en Slegte Klientediens | #21438

Spar
Naam skending en Slegte Klientediens

Goeie dag,

Ek het vandag gaan inkopies doen in spar Carolina, mpumalanga. Ek het gaan by die siggarette toonbank gaan staan om siggarette vir my man te koop. Ek het pakkies by my gehad en het in 'n ry gaan staan om gehelp te word. Toe dit my beurt was om voor die dame te gaan staan, het ek afgebuk, waar ek nog steeds sienbaar vir die dame by die toonbank was om my pakkies aan te skuif om voor die dame te kon staan, intussen het daar 'n swart man agter my kom staan en met die dat ek afbuk het hy voor my ingedruk, waar die dame hom begin help, ek se toe vir haar ek was eerste, waar sy net na my gekyk het en die man aangehou help het, ek het haar weereens gevra gaan sy hom nou eerste help, waar ek weereens geen reaksie ontvang het nie. Ek het omgedraai en na die bestuurder geloop, waar sy reguit vir die bestuurder genoem het ek is 'n leunaar, toe ek vra vir name, het hulle geweier om vir my enige name te gee. Ek voel ek is in die gesig gevat en my as persoon aangevat om vir my 'n leunaar te noem. Ek wil graag weet hoe gaan hulle my die vernedering regmaak. Hierdie het gebeur 12:36, sondag 27/01/2013.

Date:

Company: Spar

Country: South Africa   City: Carolina mpumalanga

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google