Goeie dag
Ek tree in verbinding met u in verband met n insident wat ek op die 20 ste Desember 2013 (gister) by Checkers Pretoria Noord tak gehad het, ek het teen 20:08 die winkel verlaat nadat ek inkopies van R3932.77 gedoen het, toe ek by die huis kom en net so vlugtig na my strokie kyk, sien ek dat hul my Nice&easy haar kleur 3 keur deur gesit het op die strokie vir die bedrag van R109.99 maar ek het net 2 bokse van dit gekoop, ek bly 17km uit die dorp uit so ek is die een wat al die kostes moet dra om dit reg te stel, -3mde terug was dieselfde storie met n 2l Coke waarvan ek daai insident mooi hanteer het, mr genoeg is genoeg ek wil weet wat staan my te doen?
0 comments