AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Geen terugvoering | #285053

Absa
Geen terugvoering

My man het n huis gekoop baie jare terug, die verband is by absa, toe hy met sy 2de vrou getroud is het sy iemand in absa geken en het hulle op n slinkse manier haar voorletters op die absa dokumentasie gesit, by die akte kantoor is dit egter slegs op sy voorletters. hy en sy is intussen geskei en ek is tans met hom getroud, nou wil ons die verband laat oordra na nedbank toe, maar oor haar voorletters ook op die dokumente is wil nedbank nou nie die verband uit betaal, die lening is reeds goed gekeur. my man was laas donderdag absa toe, n dame het hom belowe sy sal help, en hom binne 3 dae laat weet, maar geen oproep. eergister was hy weer by absa net om te hoor dat die dame vrydag met verlof is en niemand aan sy goed werk nie, hy moes gister oggend terug gaan net om te hoor dat die dame wat hom woensdag gehelp het verjaar en 12 uur loop, so daar word weer niks aan die saak gedoen!!! is dit nou goeie kliente diens???

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Vereeniging

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google