16 Oktober het Checkers vir my gese hulle kontak my oor by bril wat deur hul personeel platgeslaan is. Dit was reeds 2 maande na die insident.( Nou 3 maande later) 'n Dame het my tydens spitstyd gebel na my vorige verslag aan Hallo Peter en ek het haar gevra om oor 'n halfuur terug te bel.
Geen poging van Checkers bestuur is tot dusver gemaak om my te kontak of vergoed nie!!!
0 comments