AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Fraai Meraai Ontwerp - Wonderlike Diens | #272233

Fraai Meraai Ontwerp
Wonderlike Diens

Baie dankie aan Cornea van der merwe vir my mooi tafelnommers en "dankie se geskenkies" vir my Troue!!! Het dit sopas ontvang en DIS PRAGTIG :)

Ek kan nie wag vir my groot dag nie.
Ek sal verseker almal na haar verwys :) Keep up the good work.!!!

Date:

Company: Fraai Meraai Ontwerp

Country: South Africa   City: Die Fraai Meraai

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google