Fraai Meraai Ontwerp
Wonderlike Diens
Baie dankie aan Cornea van der merwe vir my mooi tafelnommers en "dankie se geskenkies" vir my Troue!!! Het dit sopas ontvang en DIS PRAGTIG :) Ek kan nie wag vir my groot dag nie. Ek sal verseker almal na haar verwys :) Keep up the good work.!!! ...