Ek was by Game Brits Mall vandagen die diens was pateties!!! Ek het 20 minute gewag dat iemand my kom help nadat daar vir my ges? is dat hulle iemand roep! Toe ek by die tille kom is daar een LANG ry omdat daat in die mideel van die dag, op maandeinde slegs EEN til oop is. Hoe doen die mense besigheid. Ek is jammer die winkel sien my nooit weer nie!!
0 comments