AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: KFC - Swak diens | #126391

KFC
Swak diens

Ek en my suster het gister gaan pops koop by die Kfc, toe ons na n baie lang gewag ons order kry het die dame vir my verkeerde order gegee. Ek het net gekyk waar die slip is toe sy harder vir my se wat in die sak is. Ek het aan haar verduidelik dis verkeerd.
SY het die regte order vir ons gebring. Ek het toe gewag vir die KRushers wat n aparte order was. Sy het vir die ander dame gewys dat ek en my suster moet tsamaya. Dis baie sleg van hulle personeel om so op te tree.
Die vorige keer het ek my man by die Kfc ge-eet ek het n box master bestel en nadat ek gevra het geen wit sous asb het hulle dit op gesit. Hulle het dit toe terug gevat. Toe die ding terug kom, kon jy sien hy is af gespoel. Toe ek die laaste hap vat was daar net wit sous en water onder in die box master. Jy wag altyd verewig daar in n ry en jy kan nooit met die kaart betaal nie dis sulke swak diens en hoofpyn as iemand regtig Kfc wil he die aand.

Date:

Company: KFC

Country: South Africa   City: Van der hof weg

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google