Ons was vandag by die 1ste Jet winkel in Secunda by die ou winkelsentrum...
daar het ons lank gestaan en wag voor enige iemand vir ons gehelp het. na die lang gewag het KWANELLE vir ons gehelp met 'n baie onvriendelike houding en so ook kon mens sien sy wil nie werk nie...
Natuurlik baie antagonisties ook!
toe gaan ons JET toe in die nuwe mall SECUNDA MALL waar die diens net so pateties is.
die kassiere staan almal op 'n hoop en rondkyk en in hulle neuse grou...
die dame wat ons moes help het eers 'n ander dame gehelp maar toe dit by ons kom was daar openlik gesug en die gesiggie word sommer ook getrek haar naam is SINDISIWE! Die dame staan daar en bubble wrap druk terwyl sy op die foon wag vir customer care! daar word geensins asb gese as mens iets gevra word nie en ook nie eens Mnr gese nie!
Ons word van die Jet in die NUWE MALL na die Jet in die OU MALL gestuur...
0 comments