Ek het Storieman 3 en Arende dvd gekoop. Die aflewering was vinnig en stiptelik. Ek is baie opgewonde om een van my gunsteling Afrikaanse stories uiteindelik op dvd te kan he en om die Storieman reeks met my seuns te kan deel. Baie dankie Kalahri, julle maak my dag.
0 comments