AfricaComplaints.com » Cape Cookies - Reviews, Complaints, Сontacts

Cape Cookies
Found 2 reviews / complaints

Cape Cookies
Onmiddelike reaksie

Baie dankie vir die onmiddelike reaksie op my epos aangaande kwaliteit van u beskuit. U het dadelik werk daarvan gemaak, 'n koerier gestuur om die beskuit te kom haal vir verdere kwaliteitbeheer en vir my 'n boks van 'n luxury assortment koekies gelos. Dit is min wat maatskappye deesdae so vinnig ...