AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Prepaid24 - Baie dankie | #316713

Prepaid24
Baie dankie

Samantha, Baie dankie vir jou uitstaande hulp en baie geduld sodat ek weer kon registreer en krag koop sodat daar weer lig kon wees!! My vrou was baie in haar skik met jou en my samewerking!
Jou kennis van Koopkrag 24 is uitstekend. Ons ou toppies is baie dankbaar.
Hou so aan met jou vriendelikheid en die lewe sal vir jou 'n bly.
Vriendelike groete
Francois en Engela

Date:

Company: Prepaid24

Country: South Africa   City: Somerset west

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google