AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Impak Education - Impak registrasie vir 2014 | #239637

Impak Education
Impak registrasie vir 2014

Baie dankie Impak vir die fantastiese manier waarop registrasie vir 2014 hanteer is. Die reg vorms was baie meer "user friendly" en ek is op hoogte gehou elke stap van die proses deur sms en email. Ek is baie beindruk! Goeie werk en baie dankie aan die Impak span!

Date:

Company: Impak Education

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google