AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Verimark - BAD CUSTOMER SERVICE AND PRODUCT GAURANTEEARNTEE | #215515

Verimark
BAD CUSTOMER SERVICE AND PRODUCT GAURANTEEARNTEE

Goeie dag
Ek het n renovater (verimark produk) by OK foods in Naboomspruit aangekoop, ek het die produk 1 dag gebruik toe is van die parte foutief. Ek het teruggegaan na OK Foods om die produk terug te gee, maar hulle het ges? ek moet dit by Verimark self teruggee - hulle kan my nie help nie. Omdat ek 1 x keer per maand in Pretoria kom het daar 10 dae verby gegaan . ek het die foutiewe part ingegee by Verimark, maar het ook aan hulle ges? dat ek nie baie tevrede is met die produk nie, want vir R 1000.00 kan jy n ordentlike produk aankoop wat die werk kan doen, want die Renovator is nie geskik vir stokperdjie aksies soos geadverteer nie -
Ek het na ongeveer 20 dae die foutiewe part teruggekry, en toe ek die renovater weer aanskakel om voetskuurwerk te doen toe klink die masjientjie asof hy uitmekaar gaan val. Ek het die produk weer teruggevat na veri mark en ges? ek wil asb my gelde terug h? ek het tot op hede niks gehoor nie en ook nie my gelde teruggekry nie
Ek is nie tevrede met die produk nie.

Date:

Company: Verimark

Country: South Africa   City: Menlo

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google