AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Global Carbon - PASSOP | #265222

Global Carbon
PASSOP

Ek't vir die maatskappy gewerk as rep en is daar weg omrede ek 'n beter pos gekry het en tweedens omdat baie van die kliente aan wie ek verkoop het my aanhoudend gebel het om te se hulle kry nie 'n besparing nie as ek die probleem aan die eienaar Melton van der Merwe deur gee wag die kliente soms tot met 2maande dat die probleem opgelos word. Hulle se ook aan kliente hult 16000 kliente, maar hult dan net 3 verwysing wat hulle vir my kon gee om vir die kliente te gee, na ek daar weg is het ek ook verneem dat hulle vd agente se name opgee as verwysings. Ek se nie die produk werk nie al wat ek se is dat meeste van my kliente kla dat hulle nie 'n besparing kry nie hulle het ook 'n antwoord op als moet dit nie net so aanvaar nie doen eerder jou eie navorsing.

Date:

Company: Global Carbon

Country: South Africa   City: Brooklyn

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google