AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Niemand weet van niks nie | #324165

First National Bank
Niemand weet van niks nie

Ek soek na die Payroll stelsel op die FNB website want dit word op die radio geadverteer as 'n gratis produk aan FNB kliente.
Nerens op die FNB site kry ek enige iets nie en doen toe n search op die FNB website self en kry toe 2 resultate.
Nie een van die 2 resultate wil my enige toegang gee tot die produk sodat ek meer daaroor kan lees en kyk of dit geskik is vir my behoeftes nie.
Ek bel toe vir FNB maar niemand weet van niks nie.
Nou wat nou?
Is dit nie meer 'n diens of produk wat FNB aanbied nie?

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Hoofkantoo

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google