Verimark
BAD CUSTOMER SERVICE AND PRODUCT GAURANTEEARNTEE
Goeie dag Ek het n renovater (verimark produk) by OK foods in Naboomspruit aangekoop, ek het die produk 1 dag gebruik toe is van die parte foutief. Ek het teruggegaan na OK Foods om die produk terug te gee, maar hulle het ges? ek moet dit by Verimark self teruggee - hulle kan my nie help nie. Omdat ...