AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Big Boy Scooters Pretoria East - Bad Service | #139397

Big Boy Scooters Pretoria East
Bad Service

Ons het nou al by 2 verskillende big boy takke n seat vir ons Monster CR125 quad bestel waar niemand ons niks terug laat weet het nie. Dit is nou al meer as 9 maande. Hulle is baie vining om die produk aan mens te verkoop maar wanneer mens iets nodig het dan word niks verder gedoen nie. Dit is so groot teleurstelling om as ouer vir twee klein seuntjies te bly belowe dat hulle met hulle quad sal kan ry en jy kry niks terug voer van die agent af nie. So ek weet darem nou om nooit weer met big boy schooters besigheid te doen nie en sal ook nooit mense verwys nie.

Date:

Company: Big Boy Scooters Pretoria East

Country: South Africa   City: Silver lakes/irene Preto

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google