AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - Hou op om my in n hoek te probeer druk | #120757

Discovery Health
Hou op om my in 'n hoek te probeer druk

Ontvang so pas WEER 'n oproep vanaf Discovery & hulle my probeer om generiese middels vir my depressie meds aan my af te smeer wat in die midde Ooste vervaardig is. Ek gebruik REEDS 'n generiese produk vd Etiese produk ma hulle probeer my WEER FORSEER om 'n nog goedkoper produk vanaf 'n heidense land af te neem. Ek betaal Top Dollar om aan Discovery & d bepaalde plan te behoort ma dis duidelik dat Discovery NIE besorg is oor d welsyn van hul lede NIE ma eerder WEL besorg is oor hul wins marge & waar hulle kan hoeke sny & enige iets sal doen om 'n paar sente te spaar. Ek gebruik mos REEDS 'n generiese middel ma NEE - hulle WIL my FORSEER om nog 'n goedkoper middeoosterse kerrie poeier/ samoosa produk te gebruik. Ek is jammer - ek betaal my ledegelde elke jaar - voluit & nie laat nie - op tyd & ek WEIER om weereens geintimideer te word deur jul geldgierige maniere & onderduimse praktyke. Jul argument is dat een derde v d wereld populasie produkte van daardie fabrieke af gebruik maar WIE PRESIES is daardie een derde v d wereld na wie julle verwys? Ek stel slegs in VSA, EU & Australiese medikasies belang dankie anders kon ek netsowel aan Medihelp, Bonitas of Medshield behoort het.

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: HOOFKANTOOR

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google