AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Sekuriteit - WoW | #69026

First National Bank
Sekuriteit - WoW

Ek wil net aan die bestuur van FNB - hetsy dit top bestuur/ bestuur is baie dankie se vir die sukeriteit, as een gaan geld trek dan is dit nie soos baie ander banke waar daar miskien 'n ID of net 'n PIN gevra word nie, een moet, vra andwoord, ID word na gegaan, en dan self "Chip en PIN", dit mag miskien die prosess verleng, maar ek verkies eerder die steng sekuriteit!
Verder baie dankie vir die vriedlike diens, veral by FNB Westgate, en Horison tak, baie dankie

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Westgate

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google