AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Game - DELL Printer Toner Cartridges | #167863

Game
DELL Printer Toner Cartridges

Ek het n Dell 1250c printer gekoop ongeveer 2 tot 3 maande terug, maar nou dat die swart toner klaar geraak het, kan Game my nie help met toner nie want hulle s? dat hulle dit nie aanhou nie.
Hoe in de in kan jy n produk op die rak plaas maar dan is daar geen ondersteuning agter na nie, jy MOET mos SORG dat dat jy n na verkope diens KAN lewer.
Ek moes intussen toner van Kanada af inkry, waarvoor ek nou n week wag.
Dit is nou wat ek BAIE SWAK dien noem

Date:

Company: Game

Country: South Africa   City: Festeval Mall Kempton Park

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google