Ek het my foon in desember in gegee vir herstel en moes later uitvind hulle gaan dit vervang en ek moes ander een kies en na 2 weeke terug kom so hou die terug kom storie nou al aan vir 6 maande.
dan wil ek nie eens die attitude waarmee ek gehelp word in die winkel noem nie. Dis `n heel I DONT KNOW houding wat ek kry teen ek daar uit loop.
EEN VAN DIE PLEKE WAT JY JOU BELGELD MOET OP BEL AS JY HULLE HULP NOMMER MOET BEL EN AAN HOU EN SUKKEL.
WAT HET VAN DIE WOORD DIENS GEWORD WAARVOOR MENS DAN MOET BETAAL.
0 comments