AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Clicks - Het nie my bybetaling gedoen vir Januarie 2013 nie | #126306

Clicks
Het nie my bybetaling gedoen vir Januarie 2013 nie

Ek het vandag my kroniese medikasie by Clicks West acres gebou Potchefstroom gaan kry. Groot was my skok toe daar vir my ges? word dat ek in Januarie 2013 my kroniese medikasie sowel as my seun sin se bybetalings gedoen het nie. Die woorde klink maklik maar dus 'n belediging op my naam. Clicks gebruik 'n mandjie wat hulle die medikasie in sit dan maak hulle hom toe met 'n cable tie en die persoon by die till maak daardie mandjie oop en skandeer dan die strokies waarop jy betaal. As ek nie betaal het nie dan kom dit daarop neer dat ek die cable tie geknip het die medikasie verwyder het en die toonbank geignoreer het om te betaal. Vyf maande nadat die fout blykbaar begin het kom Clicks dit agter dus vir my pateties en ek voel daar moet teen die skuldiges opgetree word. Transmed het met Clicks 'n ooreenkoms dat ons moet ons kroniese medikasie daar kry teen 'n goedkoper tarief en minder bybetaling maar ons betaal maar steeds bybetalings. Ek voel soos 'n skelm want ek betaal nie meer belasting nie waarom die strokies hou. Ek sal van nou af my medikasie by 'n ander apteek kry waar minder foute gemaak word Groete Hannes Louw

Date:

Company: Clicks

Country: South Africa   City: West Acress Potchefstroom

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google