AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Transmed - Bybetalings gaan ons terug in die verlede | #145694

Transmed
Bybetalings gaan ons terug in die verlede

Hannes Louw Lidnommer 4714940 .Ek wil graag van Transmed 'n verduideliking h? oor DRC en netwerk apteke. Privaat lid se keuse van tandarts sonder DRC kos 'n stel kunstande R5000 Transmed betaal R3500 en lid betaal R1500. Wag tydperk geen. Gebruik jy DRC kos 'n stel kunstande R5000 Transmed betaal R3500 en Lid betaal R1500. Wag tydperk sewe dae of langer. Watter voordeel is daar deur DRC te gebruik geen. Bybetaling is dieselfde net jy kan nie jou tandarts gebruik nie. Ek voel as ons vordeel kry en ons bybetaling is minder dan kan dit werk maar nie as ons dieselfde moet betaal nie. Apteke is dieselfde. Die netwerk apteke weet nie dat Transmed met hulle 'n ooreenkoms het nie. Hulle bybetalings is dieselde waar die privaat apteek jou nog tegemoed kom en van die bybetalings afskryf soek die netwerk apteke elke sent. In die verlede was ons vasgepen op een apteek en een dokter ens gaan ons weer daarheen. Met PPN is dit anders wat Transmed gee vir dit kry jy jou bril, maar DRC is daar geen voordele nie of is DRC daar om Transmed se werk te verlig.

Date:

Company: Transmed

Country: South Africa   City: Potchefstroom

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google