AfricaComplaints.com » Politics & Government » Complaint / review: SARS - Weet nie meer wat om te doen nie | #162533

SARS
Weet nie meer wat om te doen nie

Goeie More
Ek voel ons moet tot die uiterstes gaan want ons weet nie meer wat om te doen nie. Ons vul elke jaar ons inkomste belasting in en elke jaar sukkel ons met dit. My man was in n myn ongeluk hy werk nog maar hy kry n pensioen oor sy ongeluk maar dit is nie so baie nie en ons ht bewyse dat hulle dit nie by sy salaris mag sit nie maar nou word dit daarby gesit en dit druk hom in n hoe taxbracket nou moet ons belasting terugbetaal. Ons het n vertoe ingestuur al in November 2012 maar elke keer as ons bel dan se hulle 21 dae en ons is al in die helfte van Julie nou dit is nie al probleem ons is aangeslaan vir R9900 ons ht maar besluit om dit te betaal want hulle het gese ons gaan aangegee word daaroor. Jan 2013 betaal ek R1500.Maart 21/ 2013 betaal ons R3000.Mei maand vat Sars R3300 van my man se salaris af ons gaan sien Sars gee al die bewyse dat ons nog net n paar honderd rand skuld einde Junie vat Sars wee R3300 van my man se salaris nou is ons al R3000 oorbetaal. My man bel weer kry smse ons skuld R7700 ons gaan oorgegee word bel verduidelik gee al die bewyse maar nog steeds niks. Kry n brief van Sars af omrede my man se goed nog nie afgehandel is nie want daar kort briewe maa

Date:

Company: SARS

Country: South Africa   City: KLERKSDORP

Category: Politics & Government

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google