AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - Swakste medies | #22978

Discovery Health
Swakste medies

Weens verandering in werk moes ek by Discovery aansluit. Groot was my verbasing dat ek o n 3 maande wagtyd geplaas is met geen verduideliking oor die red nie. Ek was die laaste 13 jaar ononderbroke by n mediese fonds. Ek het n bestaande kroniese kondisie waarvoor ek al die laaste 5 jaar op medikasie is, dus is my gesondheid heeltemal onder beheer. Nou moet ek ma betaal vir my medikasie en toe wyer hulle my aansoek om voortsetting van my medikasie. Hulle het dus geen bedoeling om te dien as n mediese fonds nie, maar slegs om redes te soek om nie uitbetalings te maak nie. Ek het beide sake met my drs bespreek en hulle voel ek het geregtelike steun oor die wag periode. Verder is hulle ook eens dat Discovery se proses so opgestel is dat meeste eise automaties afgekeur word en eers na navrae sal hulle betaal.
Dus, Discovery is maar net daar om jou geld te vat en verdere verpligtinge te ontduik.

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: Kaap

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google