Clicks
Het nie my bybetaling gedoen vir Januarie 2013 nie
Ek het vandag my kroniese medikasie by Clicks West acres gebou Potchefstroom gaan kry. Groot was my skok toe daar vir my ges? word dat ek in Januarie 2013 my kroniese medikasie sowel as my seun sin se bybetalings gedoen het nie. Die woorde klink maklik maar dus 'n belediging op my naam. Clicks ...