AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medihelp - Kroniese medikasie by STAATSHOPITAAL AFHAAL | #265514

Medihelp
Kroniese medikasie by STAATSHOPITAAL AFHAAL

Verduidelik as hoekom die kroniese medikasie van die netwerk opsie nou by STAAT HOSPITALE AFGEHAAL MOET WORD
Wat is die doen dan van 'n fonds?
jy moet die heel dag gaan wat vir jou medikasie by staathospitaal, het jul dit gedoen voor jule verwag die lede moet dit doen, NEE, NEE def nie, want indien wel sou jul nie so besluit geneem het nie.
ek het almal van mediehelp vertel behoort 30 jaar aan jul fonds en nou moet ou mense van oor die 80 heel dag by staathospitaal dit. Sies vir jul swak besluit

Date:

Company: Medihelp

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google