AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Checkers & Checkers Hypers - Higiene | #307365

Checkers & Checkers Hypers
Higiene

Vandag, 14 Januarie 2014 was ek by Checkers, Boulevard Square in Brackenfell. Toe ek by die bakkery kom, was niemand in sig om te help by die toonbank nie. 5 minute later het n werknemer opgedaag nadat daar toe al n ry mense gestaan het. Crispy buns was pap, vliee orals oor en op die brode. Op ander geleenthede as ek by die spesifieke Checkers kom dan het hul nie voorraad van geadverteerde items nie, ek is nie eens meer lus om na die Checkers te gaan nie, al is hul die naaste aan my huis, ek sal maar eerder in die toekoms bietjie verder ry en weet ek mors nie my tyd of word teleurgestel nie.

Date:

Company: Checkers & Checkers Hypers

Country: South Africa   City: Oulevard square, bracke

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google